Dienste wat gelewer word van Galven Sekuriteit

Sekuriteits wagte van Galven SekuriteirSekuriteits wagte

Tegniese afdeling

Gewapende reaksie

Monitering

Tegniese Afdeling

Motorisering van hekke

Installering van en onderhoud aan interkom stelsels

Installering van en onderhoud aan cctv stelsels

Installering van en onderhoud aan alarm stelsels, waarvan ons die monitering self doen

Gratis kwotasies en advies vir enige sekuriteits vrae of vereistes. Indien ons nie vir u n antwoord kan gee nie, sal ons wel probeer om uit te vind.

monitoring

Veiligheids Wenke

  • Maak altyd seker oor hoe jou omgewing lyk, by die huis, werk, straat, en/of op vakansie.
  • Maak seker dat jou alarm stelsel behoorlik werk, deur dit op n gereelde basis te toets.
  • Kyk altyd dat jou voertuig wel gesluit het, wanneer jy met n kontrole aan sit.
  • Moenie elke dag dieselfde roetine volg nie.wissel jou roetine af, sodat skelms nie n patroon kan kry nie.
  • Moenie dat almal weet wanneer jy bank toe gaan nie, en probeer om altyd iemand saam met jou te vat wanner jy met baie geld ry.
  • Maak seker dat indien jy remote panics het, om dit nie op plekke te laat rondle waar n mens dit nie in die hande kan kry in n tyd van nood.